Skip to content

DA sê kragonderbrekings kos Johannesburgse ondernemings R10 000 per dag vir kragopwekkers [KLANK]

# Die DA sê van die ondernemings in die Johannesburgse sakekern betaal meer as tien-duisend-rand per dag vir diesel om kragopwekkers in te span tydens voortdurende kragonderbrekings. Die party het tydens ‘n toesigbesoek bevind sekere ondernemings is byna twee weke sonder krag, wat bedrywighede beïnvloed en werksverliese kan veroorsaak. Die DA-lid, Tyrell Meyers, skryf dit toe aan City Power se versuim om infrastruktuurprobleme en kabeldiefstal aan te pak:

ENG MeyersOnGenerators