Skip to content

Burgers van Nigerië, Brasilië en Ethiopië op OR Tambo-lughawe in hegtenis geneem vir smokkel van dwelms [KLANK]

# Die polisie in Gauteng het die afgelope week drie verdagtes op die OR Tambo Internasionale Lughawe vasgetrek vir dwelmsmokkelary. ‘n Polisiewoordvoerder, Amanda van Wyk, sê ‘n Nigeriese burger is met sy aankoms uit São Paolo in Brasilië op pad na Nigerië in hegtenis geneem. Sy sê hulle het ook ‘n burger van Brasilië uit São Paulo aangekeer wat meer as 100 kokaïengevulde kapsules ingesluk het. Van Wyk sê ‘n derde verdagte, van Ethiopië, is by die vertrektoonbank in hegtenis geneem:

250613nAmandaVanWykORTambo