Skip to content

Grondontwikkelingsprogram moet grond beskikbaar stel vir Tshwane se inwoners [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê ‘n groot aantal mense het steeds nie vaste grondregte nie, wat hulle verhinder om huise te bou, sake-ondernemings te begin en hulle lewens te verbeter. Tshwane se Groep-eiendomsdepartement stel tans sy stimilusprogram vir grondontwikkeling bekend met behulp van die Nasionale Tesourie se ondersteuningsprogram vir stede. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê die program moet die waarde van stadsgrond ontsluit:

ENG KholofeloonUnlockLand