Skip to content

DA sê terugkerende soldate het antwoorde nodig en nie mediasirkus nie [KLANK]

# Die DA het die terugkeer van die eerste groep soldate van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag wat in die Demokratiese Republiek die Kongo ontplooi was, verwelkom. Die soldate was sedert Desember 2023 in Goma gestasioneer vir ʼn vredespoging te midde van spanning tussen DRK-magte en M23-rebelle. Chris Hattingh van die DA sê die Departement van Verdediging se beplande rooitapyt-tuiskomsparade is baie beter gekoördineer as die sending self, wat ʼn chaotiese onttrekking ingesluit het:

AFR ChrisonSoldiers