# RISE Mzansi sê Suid-Afrika benodig ‘n deugsame en doeltreffende polisiediens wat gelei en beman word deur etiese en gekwalifiseerde beroepslui. Honderd-63 polisielede was gedurende die 2023/24-boekjaar geskors vir ‘n verskeidenheid oortredings soos roof, korrupsie, afpersing, seksuele teistering en ontvoering. Makashule Gana van RISE Mzansi sê hierdie skorsings het ‘n finansiële las van meer as 8,2-miljoen-rand op die polisie se begroting geplaas:
RISE Mzansi sê skorsings in polisie het in 2023/24 meer as R8-miljoen gekos [KLANK]
ENG GanaonSAPSOfficers