# Rugby: Die Springbok-vroue het Kenia met 19-12 verslaan en hul tweede agtereenvolgende oorwinning by die Rugby Afrika-vrouebeker in Madagaskar. Die verdedigende kampioene wat Uganda met 62-7 verpletter het in hul eerste wedstryd, het drie drieë gedruk en twee verdoel. Suid-Afrika se laaste wedstryd van die toernooi is Sondag teen die gasvrou-nasie, Madagaskar. Die Bok-vroue se hulpafrigter, Franzel September, sê hulle het by hulle spelplan gebly:
Rugby: Bok-vroue behaal tweede agtereenvolgende oorwinning by Afrika-vrouebeker [KLANK]
ENG SeptemberOnGame