Skip to content

Nzimande sê Nasionale Dialoog moet besin oor foute van die verlede [KLANK]

# Die minister van Wetenskap, Tegnologie en Innovering, Blade Nzimande, sê die komende Nasionale Dialoog moet eerlik kyk na Suid-Afrika se foute van die verlede en blywende oplossings soek. Die dialoog, wat president Cyril Ramaphosa vir 15 Augustus aangekondig het, sal deur 31 gesiene persone gelei word. Nzimande het in ‘n onderhoud met SABC News gewaarsku dat die vergadering nie ‘n elite-bespreking moet word nie en aandag moet gee aan ekonomiese hervorming:

ENG-NzimandeOnDialogue