# Die DA in KwaZulu-Natal het die Departement van Vervoer en Menslike Nedersettings versoek om dringend ‘n omvattende winter-reaksieplan voor te lê. Dit volg ná kommer oor ‘n gebrek aan voorbereiding ten spyte van herhaalde waarskuwings deur die Suid-Afrikaanse Weerdiens. Riona Gokool van die DA sê die LUR, Siboniso Duma, se departement is traag en onvoorbereid, wat gemeenskappe tydens gure weer in gevaar stel: