# Die DA sê misdaadvoorkoming in Gauteng word belemmer weens die tekort aan werktuigkundiges by polisie-werkswinkels. Die premier Panyaza Lesufi het vroeër bevestig daar is 110 vakante poste vir werktuigkundiges wat lang vertragings met die herstel van polisievoertuie veroorsaak. Crezane Bosch van die DA waarsku stukkende voertuie wag reeds tot ‘n jaar lank in werkswinkels, wat gemeenskappe in gevaar stel:
DA sê tekort aan SAPD-werktuigkundiges vertraag misdaadreaksie in Gauteng [KLANK]
AFR BoschOnMechanics