Skip to content

COSATU steun Ramaphosa se Nasionale Dialoog [KLANK]

# Die vakverbond COSATU het sy steun vir president Cyril Ramaphosa se oproep vir ‘n Nasionale Dialoog, uitgespreek. Matthew Parks van COSATU, verwelkom die besluit om die sekretariaat by Nedlac te vestig en dit as ‘n hoeksteun vir koordinering beskryf. Terwyl Parks die demokratiese vooruitgang erken, het hy gevra vir ernstige aandag om armoede, werkloosheid, en ongelykheid aan te spreek. Hy vra vir ‘n praktiese, inklusiewe benadering om die land se sosio-ekonomiese uitdagings aan te spreek:

ENG-ParksOnDialogue