# Die DA sê hy sal nie toelaat dat die geheimhouding rondom aanstellings by die Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerheid onbetwis bly nie. Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nobuhle Nkabane, moet vandag die name van die keuringspaneel bekendmaak, wat ANC-verbonde kandidate aan SETA-rade aanbeveel het. Karabo Khakhau van die DA eis volle aanspreeklikheid en sê die party sal nie verdere pogings duld om die kwessie te ontduik nie:
DA waarsku hy sal nie geheimhouding van SETA-paneel duld nie [KLANK]
ENG KhakhauOnDisclosure