Skip to content

DA in Wes-Kaap wens leerders sterke toe vir Junie-eksamen [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap sê die Junie-eksamen sal leerders se toekoms betekenisvol vorm en die basis vorm van hul opvoedings- en loopbaanrigtings. Leon van Wyk van die party sê leerders word aangemoedig om hul bes te doen in die eksamen. Spesiale aandag word aan Graad 9 leerders geskenk. Hy sê hulle berei voor om in die derde kwartaal belangrike besluite in hul vakkeuse te maak vir verdere opvoeding en opleiding.

AFR LeononExams