Skip to content

Los Angeles-burgemeester verklaar plaaslike noodtoestand en stel aandklokreël in [KLANK]

# Los Angeles se burgemeester, Karen Bass, het ʼn plaaslike noodtoestand afgekondig en ʼn aandklokreël ingestel in dele van dié stad se sakesentrum terwyl plundery en gewelddadige betogings teen immigrasieklopjagte voortduur. Die aandklokreël is van agtuur saans tot sesuur soggens en sal vir ‘n paar dae duur. Die goewerneur van Kalifornië, Gavin Newsom, beskuldig president Donald Trump se administrasie dat hy ʼn massadeportasie uitvoer sonder om immigrante se wortels of risiko in ag te neem:

ENG NewsomOnTrumpActionInLA