# Sewe mense is dood tydens oorstromings as gevolg van gure weersomstandighede in die Oos-Kaap. Ses liggame is by die dorpie Decoligny in Mthatha gevind, terwyl die sewende in Tsolo naby die Bedlana-rivier gevind is. Die provinsiale woordvoerder, Khuselwa Rantjie, sê reddingspanne soek steeds na ‘n minibus met skoolkinders wat meegesleur is terwyl hulle ‘n brug naby Mthatha oorgesteek het. Sy sê drie leerders is gered:
Sewe mense dood as gevolg van gure weer in die Oos-Kaap [KLANK]
ENG RantjieOnWeatherDamage