# Die DA in Tshwane sal op 26 Junie ‘n mosie van wantroue teen die Speaker, Mncedi Ndzwanana, indien. Die DA-leier, Cilliers Brink, beskuldig die Speaker van ondemokratiese gedrag, die stilmaak van raadslede en emosionele, bevooroordeelde beslissings. Hy sê dit onderdruk billike debat en belemmer toesig. Hy doen met die mosie ‘n beroep op die herstel van demokratiese prosesse en billike verteenwoordiging in die Raad:
DA gaan mosie van wantroue teen Tshwane se Speaker indien [KLANK]
AFR-BrinkOnSpeaker