Skip to content

Staatsamptenare-vakbond verwelkom leierskaps-aanstellings in Maatskaplike Ontwikkeling en SASSA [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare verwelkom die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Nokuzola Tolashe, se aankondiging oor die finalisering van belangrike aanstellings in haar departement en die maatskaplike sekerheidsagentskap, SASSA. Die minister het bevestig Peter Netshipale is aangestel as direkteur-generaal van die departement, en Themba Matlou as uitvoerende hoof van SASSA. Die vakbond se woordvoerder, Claude Naiker, sê die nuwe leierskap moet voorkeur gee aan langdurige bedryfs-uitdagings, insluitend vertraagde betalings en beperkte vermoë:

ENG ClaudeonLeadership