# Die GOOD-party in die Wes-Kaap sê hy is geskok en diep bedroef oor die moord op Stellenbosch se gewese onderburgemeester. Nyaniso Jindela is gisteraand in Kayamandi doodgeskiet. GOOD sê hy was ‘n vooraanstaande figuur in plaaslike regering wat ‘n belangrike rol gespeel het in diens van Kayamandi se gemeenskap. Robin Hendrikse van GOOD sê hulle is bewus daarvan dat Jindela volgens berigte ‘n verdagte was in die voortgesette ondersoek na die moord op ‘n ander gewese onderburgemeester in 2022:
GOOD veroordeel die moord op gewese onderburgermeester van Stellenbosch [KLANK]
ENG RobinKilling