# Vyf mense is vanoggend dood toe ʼn minibustaxi-bestuurder beheer oor die voertuig verloor en dit op die N2 tussen Cintsa en Braakfontein in Oos-Kaap omgeslaan het. Die woordvoerder van die provinsiale Departement Vervoer, Unathi Binqose, sê die bestuurder en ‘n vroulike passasier is met ernstige beserings in die hospitaal opgeneem. Hy sê ʼn saak van strafbare manslag is geopen vir verdere ondersoek:
Ongeluk eis vyf lewens in die Oos-Kaap [KLANK]
ENG UnathionN2Crash