Skip to content

Gewese Stellenbosse onderburgemeester in Kayamandi doodgeskiet [KLANK]

# Die Wes-Kaapse polisie het begin met ‘n ondersoek na die moord op die voormalige onderburgemeester van Stellenbosch. Die 59-jarige Nyandiso Jindela is gisteraand in Kayamandi doodgeskiet. Polisiewoordvoerder Wesley Twigg sê Jindela is met ‘n skietwond aan sy keel gevind en mediese personeel het hom op die toneel dood verklaar:

AFR WesleyonKilling