Skip to content

Johannesburg stel veldtog bekend vir ramprisikobewustheid en winterveiligheid [KLANK]

# Die Stad Johannesburg se Departement vir Openbare Veiligheid stel vandag sy jaarlikse veldtog vir ramprisiko-bewustheid en winterveiligheid in die Kaserne-plakkerskamp bekend. Dis deel van die metro se wintergereedheidstrategie om voorvalle te bekamp wat tot verlies aan lewens en eiendom kan lei. Die metro-woordvoerder, Virgil James, sê die bedreiging van uiterste koue, skaars sneeuval, brandgevare en onbehoorlike verhittingspraktyke het reeds tot rampspoedige situasies in Johannesburg gelei:

ENG VirgilonSafetyCampaign