Skip to content

Cosatu bekommerd oor wolk wat oor aanstelling van SETA-raadvoorsitters hang [KLANK]

# Cosatu sê hy is diep bekommerd oor die skadelike wolk wat oor die aanstelling van raadsvoorsitters van die Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerhede hang. Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nobuhle Nkabane, het die voorsitters se aanstelling verlede maand onttrek ná teenkanting van opposisiepartye en vakbonde, wat bewerings oor nepotisme en gebrek aan meriete gemaak het. Cosatu-woordvoerder, Matthew Parks, sê hulle is bekommerd oor die kriteria wat die minister gebruik om SETA-raadsvoorsitters te kies:

ENG MatthewonSETA