Skip to content

Minister Gwarube moedig vaardigheids-gedrewe onderwyshervorming aan [KLANK]

# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, sê Suid-Afrika moet herbesin oor sy onderwysstelsel en voorkeur gee aan vaardigheidsontwikkeling. Sy het tydens ‘n beleidsdialoog oor entrepreneurskaps-onderwys gepleit vir belyning met globale standaarde soos dié van Duitsland, waar leerders van jongs af voorberei word vir ‘n vaardigheidsgedrewe ekonomie. Die minister het beklemtoon dat fundamentele geletterdheid en syfervaardigheid steeds van kritieke belang is. Gwarube het die belangrikheid van ‘n toekomsgerigte, vaardigheidsgerigte leerplan beklemtoon om werkloosheid te verminder en vernuwende denke te skep:

ENG-GwarubeOnSkills