# Die DA in Gauteng sê leerders word die geleentheid ontsê om Kodering en Robotika, Rekenaartoepassingstegnologie en Inligtingstegnologie te leer weens ‘n massiewe tekort aan onderwysers. Die DA se Michael Waters sê volgens die LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, is daar ‘n tekort aan 300 Kodering- en Robotika-onderwysers, 36 onderwysers vir Inligtingstegnologie en 35 vir Rekenaartoepassingstegnologie:
DA sê onderwysertekorte beroof Gauteng-leerders van tegnologie-vaardighede [SOUND]
ENG MichaelonTeacherShortage