Skip to content

LA se middestad tot onwettige bymekaarkomplek verklaar weens betogings teen immigrasieklopjagte [KLANK]

# Die polisie in Los Angeles het die middestad tot ‘n onwettige bymekaarkomplek verklaar na die derde dag van betogings teen die Amerikaanse president, Donald Trump, se optrede teen immigrante. Tien mense is aangekeer toe die polisie met betogers slaags geraak het. Sowat 300 lede van die nasionale wag is op bevel van Trump ontplooi vir die beskerming van federale personeel en eiendom. Kalifornië se goewerneur, Gaven Newsom, het aan MSNBC gesê hulle oorweeg om Trump se administrasie te dagvaar oor die ontplooiing van die nasionale wag:

ENG NewsomOnTrump