# Krieket: Die Proteas se aanvangskolwer, Aiden Markram, sê hulle is vol vertroue in aanloop tot die eindstryd van die Wêreld-toetskampioenskap teen die huidige kampioen, Australië, wat Woensdag op Lord’s begin, al het Suid-Afrika ses maande laas ʼn toets gespeel. Markram sê hulle weet hoe belangrik dit is om goed te begin en vroeg in die wedstryd ʼn voorsprong te kry. Hy voeg by elke skof gaan belangrik wees:
Krieket: Aiden Markram gereed vir Wêreldtoetskampioenskap se eindstryd teen Australië [KLANK]
ENG MarkramOnWTCFinal