Skip to content

Misdaadbestrydingsoperasies in Tshwane word voortgesit [KLANK]

# Die Tshwane polisiedistrikskommissaris, Samuel Thine, beklemtoon ingrypende misdaadbestrydingsoperasies sal oral in die metro voortgesit word om wet en orde te herstel. Dit volg na 312 verdagtes die naweek tydens Operasie Shanela gearresteer is. ‘n Polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê die verdagtes is aangekeer vir onder meer aanranding, moord, roof en verkragting: 

AFR JohanonCrime-Combatting