Skip to content

GOOD-party veroordeel werknemer van Bergrivier-munisipaliteit se gedrag [KLANK]

# Die GOOD-party in die Wes-Kaap sê hy is geskok deur ʼn personeellid van die Bergrivier-munisipaliteit wat op video aan inwoners ʼn middelvinger wys. Evert Manuel van die party sê die voorval het plaasgevind toe ʼn man met ʼn EFF-T-hemp met ʼn munisipale werknemer gepraat het oor die deernis-subsidie. Hy sê munisipale werknemers het ʼn basiese mandaat om inwoners met professionaliteit, integriteit en respek te behandel:

ENG EvertonDisrespectful