Skip to content

Gauteng Gesondheid versnel MRI-masjien opgraderings vir beter pasiëntesorg [KLANK]

# Die Gautengse Departement van Gesondheid sê dat hulle besig is om diagnostiese skanderingsdienste regoor die provinsie te moderniseer en te versterk. Dit volg op ‘n toenemende vraag na Magnetiese Resonansiebeelding-skanderings en druk op sentrale dienste, as gevolg van toerustingbeperkings en personeeltekorte in die verlede. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê die opgraderings word gedoen met ‘n spesifieke fokus op die verbetering van MRI-vermoë:

ENG MotalataleonMRIMachine