Skip to content

DA beweer minister Motshekga het ‘n verdedigingsoorsigsessie gesaboteer [KLANK]

# Die DA beskuldig die minister van Verdediging en Militêre Veterane, Angie Motshekga van sabotasie oor die ontwrigting van ‘n kritieke parlementêre oorsigsessie by die Simonstad-vlootbasis. Chris Hattingh van die party sê die vergadering sou die langdurige konflik tussen die Vloot en Krygkor bylê oor vlootkontrakte, swak haweprestasie en ‘n verslegtende onderhoudsagterstand. Hy sê die minister het nie vir die vergadering opgedaag nie en sy het gesê sy was by ‘n vergadering van Grensbestuursowerheid:

AFR ChrisonMotshekga