# Die DA vra die voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies se gekose komitee oor Maatskaplike Dienste, Desery Fienies, om dringend te voldoen aan Suid-Afrika se plaaslike en internasionale verantwoordelikheid teenoor mense met gestremdhede. Igor Scheurkogel van die DA sê meer as 7,5-persent van die land se bevolking is gestremd, maar sistemiese hindernisse, beleidsgapings en samelewingshoudings sluit steeds miljoene uit van deelname aan die ekonomiese, opvoedkundige en burgerlike lewe:
DA vra NRVP om verantwoordelikhede oor gestremdheidsinsluiting te bespoedig [SOUND]
AFR IgoronDisabilityInclusion