Skip to content

ActionSA vra optrede teen onwettige elektrisiteitsverbindings wat Johannesburg se bestendigheid bedreig [KLANK]

# ActionSA in Johannesburg vra dat City Power en alle relevante wetstoepassingsagentskappe dringend en beslissend optree teen die groeiende krisis van onwettige elektrisiteitsverbindings in die stad. Mpumi Edward van ActionSA sê tydens ‘n toesigbesoek aan Crosby is met kommer kennis geneem van inwoners van ‘n nabygeleë informele nedersetting wat onwettig hoëspanningkabels aan die Traction Power-substasie koppel. Sy sê City Power verloor jaarliks ​​ongeveer 4,9-miljard-rand as gevolg hiervan:

ENG MpumionIllegalEletricity