# Die DA doen ‘n beroep op die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola om sy voortgesette bevordering van die ANC se mislukte ekonomiese transformasiebeleid te verduidelik. Die party sê in sy toespraak by die Black Business Council Donderdag het Lamola swart professionele persone versoek om die rewolusie te verdedig. Ryan Smith van die DA sê ‘n beleid soos Swart Ekonomiese Bemagtiging is reeds uitgewys as die verkeerde wetgewende voertuig om dit te bereik:
DA sê minister Lamola moet BBSEB laat vaar as hy SA ekonomiese diplomasie wil bevorder [KLANK]
ENG RyanonSAEconomic