# Die DA het dringende parlementêre vrae aan die minister van Polisie, Senzo Mchunu, voorgelê om vas te stel of verdere wangedrag blootgelê is in die verslag deur die Inspekteur-Generaal van Intelligensie. Die party sê dit volg kort na die voltooiing van ‘n ondersoek na ‘n onwettige eiendom ter waarde van 59-miljoen-rand wat deur Misdaadintelligensie aangekoop is. Dianne Kohler-Barnard van die DA sê wetstoepassingsagentskappe moet hierdie saak met die dringendheid hanteer wat dit toekom:
DA dien parlementêre vrae in vir minister Mchunu oor ‘n eiendomstransaksie van miljoene [KLANK]
ENG DianneonDeal