Skip to content

Minister Tolashe belowe om Maatskaplike Ontwikkeling onder regering van nasionale eenheid te stabiliseer [KLANK]

# Die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisisi Tolashe, sê dis uiters belangrik om haar departement onder die regering van nasionale eenheid te stabiliseer en armoede te bekamp. Tolashe het aan die media gesê haar onmiddellike fokus is op onder meer vinnige aanstellings in belangrike leiersposte, die uitbreiding van psigo-maatskaplike ondersteuning vir slagoffers van geslagsgeweld en die befondsing van langtermyn planne vir die R370 maatskaplike noodtoelaag. Sy het bevestig die beleid vir basiese inkomste-ondersteuning is in die kabinet ter tafel gelê en Nasionale Tesourie se verlenging van die toelaag verwelkom:

ENG TolasheOnPledge