#Die DA sê die Suid-Afrikaanse Polisiediens moet deursigtig wees oor die werklike skuldigbevindings in onwettige vuurwapensake, nie vanuit die oogpunt van vervolging nie, maar inhegtenisneming. Ian Cameron van die party sê slegs vyf-persent van inhegtenisnemings in Kaapstad lei tot vervolging en nie die 80-tot-90-persent wat die SAPD beweer nie. Hy sê die polisie vergelyk doelbewus nie die getal skuldigbevindings met die inhegtenisnemings nie, want dit wys hulle trek aan die kortste ent:
DA eis deursigtigheid oor werklike skuldigbevinding van onwettige vuurwapensake in Kaapstad [KLANK]
AFR IanonConviction