# ActionSA in Ekurhuleni sê hy is geskok oor die DA-wyksraadslid, Timothy Denny, wat ernstige bewerings van rassisme in die gesig staar ná ʼn WhatsApp-video. Op die video word Denny na bewering gehoor waar hy sê hy het sopas “Black people” gejag en stel voor traangas word gebruik om hulle uiteen te jaag. Michael Basch van ActionSA sê die opmerkings is afstootlik en ʼn regstreekse skending van grondwetlike beginsels:
ActionSA in Ekurhuleni veroordeel DA-raadslid se vermeende rassistiese opmerkings [KLANK]
ENG MichaelonRacist