# Die Padvragvereniging sê ten spyte van gerugte in sosiale media, is dit hoogs-onwaarskynlik dat die Administratiewe Beregting van Padverkeersmisdrywe om middernag sal begin. Die voorsitter van die vereniging, Gavin Kelly, sê die Padverkeeroortredingsagentskap het in sy jongste amptelike aankondiging gesê AARTO sal in Oktober begin. Hy sê hulle het in 2019 omvattende terugvoer aan beide die Departement van Vervoer en die agentskap oor die regulasies gegee, maar nooit ‘n antwoord ontvang nie:
Padvragvereniging sê toepassing van AARTO is nie in onmiddellike vooruitsig nie [KLANK]
ENG GavinonAARTO