Skip to content

Trump sê hy is teleurgesteld oor Musk se kritiek op die “groot, pragtige wetsontwerp” [KLANK]

# President Donald Trump sê hy is verras en teleurgesteld in Elon Musk nadat die miljardêr sy massiewe belasting- en bestedingswetsontwerp in die openbaar gekritiseer het. Musk het, wat Trump sy “groot, pragtige wetsontwerp” noem wat deur die Huis aanvaar is, sterk veroordeel en noem dit verregaande en ʼn gruwel. Die wetsontwerp sluit belastingverligting van duisend-miljarde dollar in. Trump sê Musk ken elke aspek van die wetsontwerp en het nooit teen enige iets beswaar gemaak nie:

ENG TrumpOnMusk