# Die DA in Johannesburg het die burgemeester, Dada Morero, se nuwe ‘bomb squad’-diensleweringspan ‘n publisiteitsfoefie genoem. Die DA-koukusleier, Belinda Kayser-Echeozonjoku, sê dit lyk asof die inisiatief ANC-kaders bevoordeel en nie die inwoners nie. Kayser-Echeozonjoku bevraagteken die grondwetlikheid daarvan en vra vir oorsig en verantwoordbaarheid. Sy het bevestig ‘n mosie van wantroue sal voor die 2026-verkiesing teen Morero ingedien word:
Mosie van wantroue dreig teen Morero oor omstrede ‘bomb squad'[KLANK]
ENG-Kayser-EcheozonjokuOnBombsquad