Skip to content

Gauteng: Seksuele misdaadsake 2,1% minder in eerste drie maande [KLANK]

 # Die provinsiale polisiekommissaris van Gauteng, Tommy Mthombeni, sê die polisie se eenheid vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele oortredings gebruik ‘n omvattende benadering om seksuele oortredings aan te spreek. Dit sluit opvoeding en gemeenskapsbetrokkenheid in. Volgens hom het seksuele oortredingsake in die provinsie met 2,1-persent verminder tussen Januarie en Maart vanjaar. Mthombeni sê 112 seksuele oortreders is in hegtenis geneem en een-duisend-356 sake is aanhangig gemaak:

 

ENG TommyonSexualOffences