# Die KwaZulu-Natalse regering het noodreddingspanne gemobiliseer nadat ‘n brand verskeie huise by die Kennedyweg-informele nedersetting in Durban vernietig het. Meer as 40 skuilings het gisteraand afgebrand, wat 70 mense dakloos gelaat. Die woordvoerder van die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Senzelwe Mzila, sê die provinsiale regering, in samewerking met die eThekwini Munisipaliteit en rampspanne, verskaf tydelike skuiling, kos en basiese voorrade aan geaffekteerde inwoners: