Skip to content

Meer as 2 300 ontvoeringsake tussen Januarie en Maart vanjaar in Gauteng aangeteken [KLANK]

# Die Gautengse provinsiale Polisiekommissaris, Tommy Mthombeni, sê altesaam twee-duisend-341 ontvoeringsake is tussen Januarie en Maart vanjaar aangegee, ‘n toename van 15,8-persent. Mthombeni sê danksy die nasionale polisie-anti-ontvoeringseenheid, het die provinsie 88 verdagtes wat met 62 ontvoeringsake verbind word in hegtenis geneem, en in dieselfde tydperk 77 ontvoering-slagoffers gered:

ENG TommyonKidnappings