Skip to content

Sokker: Inzaghi is Al Hilal-span van Saoedi-Arabië se nuwe afrigter

# Sokker: Die voormalige Inter Milan-afrigter, Simone Inzaghi, is aangestel as die nuwe afrigter van die Al Hilal-span van Saoedi-Arabië aangestel – slegs dae voor hulle deelname aan die nuwe Klubwêreldbeker. Die Italianer, wat Saterdag saam met Inter ‘n vernederende nederlaag gely het in die Kampioeneliga-eindstryd, het vroeër gerugte van ‘n tweejaarkontrak ontken. Die 49-jarige Inzaghi is die jongste hoëprofiel sokker-aanstelling in die olieryke Saoedi-Arabië, wat die Wêreldbeker in 2034 sal aanbied.