# Cosatu verwelkom die Parlement se goedkeuring van die Wysigingswetsontwerp op Ouer Persone wat nou vir ondertekening na president Cyril Ramaphosa verwys is. Die nuwe wetgewing sal die toepaslike owerhede in staat stel om ouer persone sonder ‘n hofbevel na tydelike veilige verblyf oor te plaas. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê die vakverbond is al lank voorstanders van die belangrike wetgewing, wat verseker dat ouer persone in vrede kan aftree:
Cosatu verwelkom goedkeuring van Wysigingswetsontwerp op Ouer Persone [KLANK]
ENG MatthewonOlderBill