Skip to content

Resolusie oor afwenteling van polisiëringsmagte in Kaapse stadsraad ter tafel gelê [KLANK]

# Die Stad Kaapstad se portefeuljekomitee vir Veiligheid en Sekuriteit het ‘n mosie onderskryf vir die afwenteling van polisiëringsmagte na die metro. Die resolusie sal by die volgende volle sitting van die Raad ter tafel gelê word. Die voorsitter van die komitee, Mzwakhe Nqavashe, sê die besluit vereis dat die nasionale regering ondersoekmagte vir misdaadkategorieë soos bendeverwante geweld, vuurwapenmisdrywe, afpersing en dwelmhandel aan die metro oordra:

ENG MzwakheonResolution