# Die Gautengse Wetgewer se portefeuljekomitee oor Omgewing, Landbou en Landelike Ontwikkeling het sy kommer uitgespreek oor die uitbreking van bek-en-klouseer by Karan Beef se voerkraal in Heidelberg. Daar is tans 120-duisend beeste by die voerkraal en slegs twee-persent is met die siekte besmet. Komiteevoorsitter, Jaco Mulder, loof Karan Beef vir hul vinnige optrede om belanghebbendes te waarsku en voorsorgmaatreëls te tref nadat die siekte opgespoor is:
Gautengse Landbou-komitee bekommerd oor uitbreking van bek- en klouseer in Heidelberg [KLANK]
ENG MulderOnFMD