Skip to content

Amerika veto VN-veiligheidsraad se resolusie vir permanente skietstilstand in Gaza [KLANK]

# Die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad kon nie ʼn resolusie aanvaar vir ʼn onmiddellike en permanente skietstilstand in Gaza nie, omdat Amerika dit geveto het. Die resolusie eis ook die vrylating van alle gyselaars wat Hamas aanhou, en die veilige en ongehinderde verspreiding van humanitêre hulp aan Gaza. Die waarnemende Amerikaanse ambassadeur by die VN, Dorothy Shea, sê Amerika sal nie enige maatreël steun wat nie eis dat Hamas ontwapen word en Gaza verlaat nie:

ENG SheaOnResolution