Skip to content

GOOD-party sê kansellering van Jive Cape Town Funny Festival is oorwinning vir aanspreeklikheid [KLANK]

# Die GOOD-party sê die DA se omstrede poging om die Jive Cape Town Funny Festival in ʼn partypolitieke fondsinsameling te verander, is gefnuik. Die fees het 600-duisend-rand staatsgeld van Stad Kaapstad ontvang. Dis ʼn oortreding van die geleentheidsbeleid, wat verbied dat staatsfondse gebruik word om politieke partye te ondersteun. Jonathan Cupido van GOOD sê hoewel die kansellasie ʼn oorwinning vir deursigtigheid en aanspreeklikheid is, is dit tot nadeel van plaaslike kunstenaars:

AFR JonathanonFundraiser