Skip to content

EFF Jeugbevel doen beroep op polisie om Likhona Fose se moordsaak op te los [KLANK]

# Die EFF se Jeugbevel veroordeel die moord op die 14-jarige Likhona Fose, ‘n Graad-8 leerder van die Ikusasalethu Secondary School in Braamfischerville, Gauteng. Haar familie het haar Saterdag as vemis aangegee toe sy nie huis toe gekom het nie. Likhona se verminkte liggaam is Sondag in ‘n veld in Roodepoort, nie ver van haar huis af nie, aangetref. Naledi Chirwa-Mpungose van die EFF sê die oortreders moet met die volle mag van die reg vasgevat word so dat geregtigheid kan geskied:

ENG NaledionLikhonaFose