# Die Oos-Kaapse Gesondheidsdepartement het die gebruik van die Sentrale Verskafferdatabasis-kwotasiestelsel aanvaar, wat deur die Nasionale Tesourie ontwikkel is. Die databasis dien as die bron van alle verskafferinligting vir al drie regeringsvlakke. Die departement se woordvoerder, Sizwe Kupelo, sê die nuwe stelsel sal help om duplisering en koste vir beide die verskaffer en die regering te verminder, terwyl elektroniese verkrygingsprosesse moontlik gemaak word:
Oos-Kaapse Gesondheidsdepartement stel nuwe kwotasiestelsel in [KLANK]
ENG SizweonNewQuotationSystem